Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol o...
Kruisondervraging van die drie beskuldigdes in die Joslin Smith-verhoor sal na verwagting volgende week begin. minder renosters is verlede jaar in Suid-Afrika gestroop, maar die stryd teen sindikate duur voort. Organiseerders van die Johannesburg Rolprentfees hoop om die Goudstad as die rolprenthoofstad te hervestig.
--------
52:38
Motorrubriek 1 Maart 2025
Wessel Pretorius toets 'n nuwe sewe-sitplekker.
--------
3:22
Naweekaktueel 1 Maart 2025
Ons praat met 'n politieke ontleder oor die uitval tussen Amerika se president Donald Trump en sy Oekraïense eweknie, Wolodimir ZelenskI. Hoekom is Gauteng se gesondheidsdepartement in 'n geldelike penarie? Die Britse eerste minister en ander Europese leiers bevestig hulle steun vir die Oekraïense president.
--------
54:14
Motorrubriek 22 Februarie 2025
Wessel Pretorius toetsry een van die talle Chinese sportnutse wat die plaaslike mark betree het.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.